|
Advanced search
Previous page
|
Title
Beëindig die hertroue van die onderhoudsgeregtigde, 'n onderhoudsbevel ingevolge 'n onderhoudsoreenkoms outomaties? Welgemoed v Mennell 2007 4 SA 446 (SOK) |
Full text
http://hdl.handle.net/2263/10065 |
Date
2008 |
Author(s)
Van Schalkwyk, L. Neil |
Abstract
Die gedagte met hierdie vonnisbespreking is om die beslissing in Welgemoed met die uitspraak van die Hoogste Hof van Appèl in Odgers v De Gersigny 2007 2 SA 305 (HHA) te vergelyk. (Sien ook my bespreking van Odgers 2008 De Jure 217.) Die regsvraag in beide sake was of onderhoud by egskeiding wat op ooreenkoms berus of 'n onderhoudsbevel wat ingevolge artikel 7(1) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979 verleen is, by hertroue van die geregtigde outomaties verval indien die onderhoudsooreenkoms/-bevel nie uitdruklik hiermee handel nie. In Odgers beslis appèlregter Maya dat hertroue nie die onderhoud(sbevel) beëindig nie. Met die Hoogste Hof van Appèl se uitspraak is daar regsekerheid gebring oor 'n regsvraag wat in die verlede tot verskillende uitsprake aanleiding gegee het. (Sien in hierdie verband oa Van Schalkwyk 2002 De Jure 144 ev.) Ondanks die feit dat Welgemoed op 6 Maart 2006 beslis is en Odgers op 30 November 2006, verskyn eersgenoemde saak later in die hofverslae. Vervolgens wend ek my tot die bespreking van die saak en vergelyk dit met die beslissing van die Hoogste Hof van Appèl. |
Subject(s)
Hertroue; Onderhoudsgeregtigde; Onderhoudsbevel; Onderhoudsooreenkoms; Welgemoed v Mennell; Remarriage -- South Africa; Marriage annulment -- South Africa |
Language
Afrikaans |
Publisher
LexisNexis |
Type of publication
Article |
Rights
LexisNexis |
Identifier
Van Schalkwyk, LN 2008, 'Beëindig die hertroue van die onderhoudsgeregtigde, 'n onderhoudsbevel ingevolge 'n onderhoudsooreenkoms outomaties? Welgemoed v Mennell 2007 4 SA 446 (SOK)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 71, pp. 523-528. [www.lexisnexis.co.za]; 1682-4490 |
Repository
Pretoria - University of Pretoria, UPSpace
|
Added to C-A: 2009-07-28;09:20:00 |
© Connecting-Africa 2004-2024 | Last update: Friday, March 8, 2024 |
Webmaster
|