|
Advanced search
Previous page
|
Title
The researcher's liability for HIV-related clinical research without the participant's informed consent: South Africa's common law, case law and legislation Navorser se aanspreeklikheid vir MIV-verwante kliniese proewe sonder die deelnemer se ingeligte toestemming: Die Suid-Afrikaanse gemenereg, regspraak en wetgewing |
Full text
http://hdl.handle.net/2263/10346 |
Date
2008 |
Author(s)
Nienaber, Annelize G. |
Abstract
Verskillende kliniese proewe word tans in Suid-Afrika onderneem om middels en strategieë vir die voorkoming van MIV-besmetting te ontwikkel. Hierdie artikel ondersoek die aanspreeklikheid van die navorser wat MIV-verwante kliniese proewe onderneem sonder die deelnemer se ingeligte toestemming aan die hand van die gemenereg, regspraak en wetgewing. In die besonder word navorser-aanspreeklikheid tydens voorkomende of nie-terapeutiese MIV-verwante kliniese proewe ondersoek. Alhoewel ingeligte toestemming tot deelname aan kliniese proewe in artikel 12(2)(c) van die Suid-Afrikaanse Grondwet vervat word, is die omvang van hierdie bespreking beperk tot die Suid-Afrikaanse gemenereg, regspraak en wetgewing, aangesien 'n latere artikel grondwetlike aspekte aanspreek. 'n Oorsig van die juridiese basis van ingeligte toestemming in die Suid-Afrikaanse reg word weergegee asook die regsgevolge van 'n navorsingsingreep sonder die ingeligte toestemming van die deelnemer. |
Subject(s)
HIV clinical trials; Clinical trials -- South Africa; AIDS (Disease); Informed consent (Medical law) -- South Africa |
Language
en |
Publisher
LexisNexis |
Type of publication
Article |
Rights
LexisNexis |
Identifier
Nienaber, AG 2008, 'The researcher's liability for HIV-related clinical research without the participant's informed consent: South Africa's common law, case law and legislation', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 71, no. 3, pp. 364-386. [www.lexisnexis.co.za]; 1682-4490 |
Repository
Pretoria - University of Pretoria, UPSpace
|
Added to C-A: 2009-07-28;09:20:14 |
© Connecting-Africa 2004-2024 | Last update: Friday, March 8, 2024 |
Webmaster
|